Groete uit die Paarl
Francois
Ek dog jy sal hierdie like. Ek sien dit vanoggend by die newly revamped beachfront McDonalds hier in PE.
Groete,
Chris
Griff
Net om Rustenburg weer ook die map die map te sit. Kyk die vrou en haar kar wat die kinners by die skool kom oplaai (en natuurlik in die middel van die oprit stop sodat geen fokken mens meer kan in of uit ry nie). Dink seker sy is fokken belangrik omdat haar kar se deur kan opstyg.
Cheers!
Nico
Hey Griffin
Het hierdie Monster hier by die werk gesien
Cheers!!
Martin
Check hierdie uit bud. Fokken weird!
Theo
Hey Griff
Kyk wat neem ons af in Madrid verlede week. Daars oral cool graffiti, die was een van hulle.
Hannelie en Anri
Ek sweer as ek nie n free bottel met my juice gekry het nie, sou ek dit in n checkers sak moes huis 2 dra…
Barend
Watkykjy staan op 3,084,325 post views in totaal sedert 1 November, 2019.