Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

hi ek het di naweek n zef bmw 5series gesien by killarney se bmw dag di naweek
corne

zef bmw

Check die ene op YouTube. Ons was die naweek in Hentjies toe ons neef vir ons die song sing. Lekker snaaks…. Luister maar en dan laat weet jy my wat julle dink.
Werner

Het 'n interessante kiekie geneem wat die BABER terug in Barberton sit.

Cheers
Colla

baberton

Nou't ek wraggies als gesien
Stefan

kruiwa boot

Jis jis Griffin
dis Wingnut die kant van die baai!

ek sien ek is  waterkoppie nommer 10 000 000  

geniet hom…
lekker mylpaal vir julle interwebs site!

waterkopresize

Ja ek is die ongelukkige poes wat no 9 999 999 en 10 000 001 kon snap .
Baie geluk met 10 miljoen waterkoppies – om 10 oor 10 op n maandag aand .

Ek gaan nou maar n dratie vang en myself aan die slaap huil.

JP

999

0001

Yes Yes , nog n ad op die Zef potters , ook van die land down under !
Jirre manne , die ouens like van hulle V8 bakkies en kak .
Daar is ook n cabbi , met duk vynil op die glas , ' river prawn ' maar vir hom het ek nog nie weer gesien nie . hierdie is ook die land van poes heavy cheap tattoos en vrouens wat se klere teklein is . Maar ons like dit soms .

Groetnis

Allan Boesak

TROUE! 011

TROUE! 012

TROUE! 010

Yes Griff,

Ek dink die ou het n moerse “POESitiewe” houding oor die E-toll system wat intree
Llewellyn

tol se hol

Hierdie post is 283 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,991 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters