As seen in Plumstead, Cape Town
Kath
Laitie by Lofftus
Michael
Jis Griff
Hierdie M3 beauty gespot innie Kaapstad!
Cheers
Cobus
Zet is terug! Gesien in die JHB CBD
Corrie
My vriend, Spiderzef geniet sy dop.
Dennis
Vanaf my pêl, Andre:
My broer stuur my hierdie van n kief etter wat nou weer Perth (Perff) toe immigreer het.. stuur dit bietjie aan na watkykjy
Cheers
Andre
Hi,
Bliksem wetter!!!
Hierdie is Saterdag geneem in Pretoria-Noord (a.k.a Zefville). Jy kan die tannie uit Danville haal, maar hoe de fok haal jy die Danville uit die tannie uit?
Hier is ‘n piele idee:
Kom ons vat ‘n motorvoertuig van so 1 miljoen bokke en paint hom fokkin hoer glitter pienk!!!! Wat van lekker mat black mags en ‘n peronolised number plate? Asse-fokkin-blief….. Ek dink ek moet die tannie se persoonlike Zef-assistant word teen R100 000pm!!!
Adolph
Howzit Griff,
Die giftige kar van Carltonville is so gevaarlik ek moes die foto van 'n afstand neem. Haha
Cheers,
Chris
Hi mense.
Ek stuur vir jul 'n Zefspotter foto van 'n afghannie se kar in die VIP parking op Kabul lughawe. Ook wil ek vir jul dankie se vir al die kak wat jul kwyt raak dit hou ons boere buite die grense aan die gang en aan die lag.
Thanks
David
Griffin,
"Sê net as ek nog iets moet saambring."
I rest my case.
Julle sal weet wat om met hierdie een te doen!
Dana
Watkykjy staan op 3,056,051 post views in totaal sedert 1 November, 2019.