Laasweek se zefspotters – deel 1

In Zefspotters deur griffin

Julle outjies het ons hierdie week gepeper met die zefspotter submissions, so ons breek hom sommer op in twee dele


Yes Grif,

So mission ek ‘n pel van my af in kloofstraat en sien hierdie badass. Ek scheme toe dis moerse zef en sal ‘n idiale aanvulling wees tot die “laasweek se zefspotters” montage.
Op dieselfde oomblik ry ‘n minubustaxi verby en natuurlik lag die xhosa conductor himself moertoe vir die stereotype ‘kaners se beheptheid met al wat ‘n 4×4 is en tune “dis ‘n mooi bakkie” in sy beste gebroke Afrikaans;  toe voel ek soos ‘n doos. You know, soos as jy in ‘n boekwinel is ‘n kakzef boek optel en dink, ‘lees mense actually hierdie kak’ en dan loop ‘n hottie associate van ‘n ander firma op na jou toe en se: “sjoe, dis ‘n interressante boek wat jy daar het.” en dan voel jy ook soos ‘n doos

Etienne

bakkie

Jis ouens , check die bra vat ek gister raakloop .
Tot die kat blaas vir hom !

JP

Image0191

Yes Griff

Check hierdie Golf, gespot aan die verre noorde van Snor City. Moet nog net klaar geverf word, dan gaan die chicks toue staan by die Gym Bunny se ride.

Cheers
Jannas

DSC00950

DSC00867

Hos Griff,

Stellenbosch tot in die Weskus…zeff bly zeff. Soms sleep ek ook 'n ekstra engine saam net vir in case…wkj!?!

potplant7

IMG-20111206-WA0001

IMG-20120310-WA0004

IMG-20120331-WA0003

IMG-20120331-WA0010

IMG-20120331-WA0011

IMG-20120401-WA0006

IMG-20120401-WA0007

Die ou in Morningside mag dalk geld he… Maar hy park nog steeds soos n POES… Hy skree seker vir die Bulle.

Barend

IMG01884-20120331-0925

IMG01885-20120331-0926

Hierdie post is 211 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,488 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters – deel 1