Hoe om skoppe en PK’s uit te deel. Lady style.

In Fokken Zef Videos deur griffin

Hierdie tannie is duidelik die blou hoppende fok in gemaak deur die ou wat nou op die grond verkeer en skoen vreet nadat hy haar vermoedelik getune het dat sy 'n bitch en 'n naaier is. As jy nie uitmaak van respek vir die skonere geslag nie, moet jy seker maar jou suprize pakslae vat.

Meneer Arendse moes seker 'n hele streepsak vol Grandpa poeier vreet nadat hierdie onderonsie homself in die straat afgespeel het.

"Jy kan hierdie maar op camera sit, meneer". Wel, iemand het en hier is dit:

Hierdie post is 230 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,593,156 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe om skoppe en PK’s uit te deel. Lady style.