Laat ons nie die ware betekenis van Paasfees vergeet nie. Dit gaan oor hasies, Naas Botha wat eiers skop, girls met nice tiete wat bunny ears dra en tjoklit paaseiers wat ‘n fokken gat in jou beursie brand. Om nie te praat van die beste fokken langnaweek en vakansiedae met rekord padsterftes wat net deur Kersfees oortref word nie.
Geniet jou langnaweek en wees veilig. Op die pad en in die bed…
Skop die eier, soos wanneer dit Naasfees met Paas Botha is:
Stuur jou goose uit om die eiers te gaan soek:
Ah! Sy het dit gekry!
Die eier moet dan voorberei en poleer word:
En dan sit jy hom in tot agter die paaseiers:
Kyk daarna ‘n kort film oor die betekenis van Paasfees:
Hierdie post is 154 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,235 post views in totaal sedert 1 November, 2019.