Hierdie goose is een van ons tjommies en het vir die eerste keer in haar lewe 'n groot voël gery en dit op video ge-capture. Voor jy nou vuil gedagtes kry, sy't 'n volstruis bestyg by die Cango Ostrich Farm in Oudtshoorn.
Haar comment toe sy hoor dat ons dit op Watkykjy gaan looi: "O fokkies, goue lokkies!". Ons neem aan dit betken: "Ek is OK daarmee"
Hierdie post is 5,584 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,907 post views in totaal sedert 1 November, 2019.