Blink Stefanus klap KKNK

In Fokken Main Videos deur griffin

Blink Stefanus het by KKNK gaan rondloop en almal wat hy kon opspoor gevra wat hulle blink idees was… Almal was moerse vriendelik en gaaf gewees. Dankie dat julle saamgespeel het…

Hierdie post is 78 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,066 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinBlink Stefanus klap KKNK