Bizarre Bedonderde Donderdae – Sanral

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Check, ons weet ons het julle verlede week 'n boring TV advertensie van 'n ou VHS tape af belowe, maar ons het so bietjie ekstra tyd en zol gehad, toe dub ons sommer weer 'n ou VHS movie vir julle. Ons klap julle dus eers volgende week weer met die boring kak. Mens kan nie alles op 'n silwer skinkbord kry elke dag nie.

So gepraat van silwer – iemand se palms wil met silwer gesmeer word. Hey julle, dink julle ook Sanral wil al ons fokken zak vat? Ek dog ons betaal al klaar vir die paaie deur die levy op ons bliksemse fuel tax? Dubbelle holnaai deluxe! Aaaargh!

Check hierdie gesprek tussen Sersant Sarel en die anonieme dude wat ons sommer vir praktiese doeleindes Jan Publiek sal noem:

Hierdie post is 77 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,595 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Sanral