Akteurs is vreemd. Hulle word betaal om 'n rol te speel, en dis vir my moeilik om te weet waar ek staan met hulle. Maar Maandagaand, by die negende jaarlikse Naledi Teater Toekennings, het ek ten minste die geleentheid gekry om langs akteurs te staan. 'n Kakhuis vol van hulle.
Dis redelik vanselfsprekend dat akteurs volop sal wees by 'n awards show vir die beste teater produksies van die jaar, maar ek was onvoorbereid vir die hoeveelheid keer wat ek sou dink “hey ek het daai ou/chick al iewers op die tv gesien”
Nie net was elke gesig van elke lakseermiddel-advertensie van die laaste 30 jaar in die audience nie, maar al die cast-members van Egoli, Nuwe Egoli (die wat gewys het na M-Net open time gekak het), BinneLanders, BinneLanders: Sub Judicae, Buitelanders en Getroud Met Rugby ook. Basies was elke Suid Afrikaanse akteur in die geskiedenis van die wêreld by die Naledi Awards gewees.
Ek oordryf miskien effens. Maar ek het selfs vir Joost gesien.
Ek het gekyk of of hy bewe, en toe sleg gevoel oor myself en in die verniet wyn ingevaar.
Ek, en die kinders van St.Something-or-other. Ek neem aan dis 'n baie fancy skool, obviously privaat genoeg om 'n drama klas te hê. Ongelukkig is die onderwyser van daardie drama klas 'n poes, want hy't gedink dit sal 'n goeie idee wees om 'n groep van dertig 15 en 16 jariges te bring na 'n event met 'n bar en geen adult supervision nie. Ek het ook die goeie geluk gekry om reg voor bogenoemde doos-dronk-drama klas te sit tydens die awards ceremony…
Ek ween vir die toekoms van ryk, bevoorregte tieners in ons land.
Die res van die aand het nie veel beter vir my gegaan nie, maar vir baie ander redes. Die awards ceremony was tegnies briljant gewees. Die wenners het bly gelyk oor hulle cheques, daar was net 'n paar powerpoint fokops, en die aanbieders was snaaks as jy geweet het waarvan hulle praat.
Dis egter die oomblik toe ek begin wonder of ek die organiseerder van die hele storie, Dawn Lindberg (van Des & Dawn), sou klasifiseer as 'n GILF, dat ek geweet het daar is geen hoop vir my nie.
Die psychic torture van warm ouma sex was vir my net te veel, en ek moes uit die Lyric Teater gaan vir 'n sigaret. Selfs daar kon ek nie ontsnap nie. 'n Paar van die St.Something's meisies het die selfde idee gehad as ek (Die sigaret, nie die granny-grabbing nie) en ek weet nie of dit uit jagsgeid of jammervoel was nie, maar een van hulle het 'n gesprek met my probeer aanknoop. Die arme meisie is een van daai wat haar S'e sleep, en toe thy thê haar naam ith Thtephanie, het ek uitgebars van die lag, toe uitgebars in trane, badkamer toe gehardloop en gaan draadtrek om beter te voel…
Ek het die volgende oor myself, en die lewe, geleer by die Naledi awards;
- Die antwoord op die vraag “Hoe oud is te oud?” is “Hang af hoe goed sy lyk vir 67”.
- Ek's 'n pervert.
- Dronk tiener meisies laat my altyd nostalgies terugflits na die dae toe ek nie geweet het wat “statutory” beteken nie
- Ek gaan heelwaarskynlik hel toe.
- Mense behoort meer shows by die teater toe te gaan sien.
- Ek moet miskien 'n Psigiater gaan sien.
- Ek het geen kultuur nie, en sal ook nooit hê nie.
(Video: Mense wat dankie sê , meestal vir die geld, maar ook so bietjie vir die erkenning, by die Naledi Awards)
Watkykjy staan op 3,056,076 post views in totaal sedert 1 November, 2019.