Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Hi

In Vanderbijlpark gesien.

Groete
Vera

BOO C

Hey griff

Dis weer ek met n paar fotos.

Die eerste een is van n zef monster wat met mat oor getrek is, wat vir my persoonlik soos n vokken swamp monster laat lyk….dis hoe jy n opel op vok erger as GM self!
Die volgende een is n arme man se kar wat ek vanogend gesien het, either natuur haat hom of sy maandag het ney toevallig kak begin!
Die derde een is iets wat ons by die kantoor gedoen het na ons MD gevokof het…..kom ek stel dit so…die liefde wat hier vir hom was, was well nie so baie nie. Net kak huis diep lol.
Die 4de een.. is my buddy wat Alcohol vergiftiging gekry het na my en n ander buddy se joint b-day party…. Hy het dit reg gedoen en hard gekuir toe help ons hom haar hospital toe haha. Hy is ook die kalant wat met sy kop in die water gespring het op n video wat jy n ruk terug van ons gepost het http://www.youtube.com/watch?v=is7K5F6BML0 . Hy bly n legendary buddy! Hoop jy kan iets hiermee doen!

Cheers ou YSter!
Frtis

IMG_2729

IMG_2728

IMG_2721

IMG_2718

N1  naby Maraisburg……
Gavin

Zef

Dag Griffin,

Het die Bat-mobiel in Walvisbaai, Na(i)mibie, gesien. Fokken nogals by Spot-On Liquors besig om empty Windhoek Draft bottles te swaai.

Beste
JagsJannie

photo

Zef

Hello Griffin

Ek wonder of daar dalk `n paar Zef Africans in Italië  by Alfa Romeo werk as `n mens kyk na die outjie, ek dink die ontwerpers van die vlerk het die kar se verrigting erg oorskat.

Goed gaan & veilige week vir almal

Barry

DSC03363

Dis blykbaar poesduur as jy jou pa se Ferrari offroad vat …
JP

ferarri1

ferarri2

 

Die ou hier in Maputo gesien. Weet nie op wie of wat spend hy sy geld nie….
Gerrie

IMG-20120307-00120

Howzit,

Gespot hier in Ramsgate. Lekker Natal.

Groete,
Shelby

photo

Vir die ouens wat in ooste werk Griff. Net hulle sal weet waarop ek dit geskryf het en ek noem dit? OP 'N LIGTER NOOT?!! Mense hier vergeet partykeer om te lag en dan los ek so af 'n toe so 'n boodskappie vir die ouense om die dag so bietjie op te helder.
 
Cheers!
Sakkie

Photo0026

Hierdie post is 236 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,728 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters