Gespot in St Albans, Hertfordshire, UK
Groete
Andre
Hi Griff
Nog n' "High Flyer" in Thohoyandou. Noudat Velvet Sky, Santaco Airways en Gareff Clit-h nie meer kan vlieg nie, moet ons seker maar die ouens begin uitcheck. As jy in die shotgun "First Class" seat is, moet jy die kleingeld hanteer.
Cheers
Jannas
Hi Griffin
Ek het die pienk monster in Rustenburg gespot. Die land cruiser in Underberg Natal, buite die hotel raak geloop
Enjoy cheers
Oups Rustenburg
Jis Griff , dog die chinas sal die spektakel check . As jy weer sien is die kak die hele oosrand deur !
JP
Dag Griff,
Gespot by die Engen op die R21 – die paintjob het seker meer gekos as die hele fokken Vespa.
Groete,
Prof. Bokdrol
Hierdie was op tv in sa laat 80's – die een nogals funny – het boobs.
Carl
Watkykjy staan op 2,241,419 post views in totaal sedert 1 November, 2019.