Hi Griff
Lekker enetjie hier gekry
Eduart
Hello Griff,
Ek was onlangs in Bronkhorstspruit gewees. Dis werklik hul tuindienste en grassnyer "repairs".
Rob
Ja dag Watkykjy,
Op jullie hele website geen fatsoenlijk emailadres te vinden dus dan maar via dit adres.
Hier in kaaskoppenland aan het sjoppen met mijn meissie (uit SA!), kom ik daar toch bijgaande aanbieding tegen!
Wijn en vrouwen, altijd een lastige combinatie, maar nu 10% korting?
Paul
Hi Griffin
Check hierdie twee wille bulletjies, n tuisgemaakte peugeot 206 bakkie(hy is MOS cooler as ekke) in fourways en n dangerous slk wat in pretoria noord gespot is…
Josh
Hi Griff,
Hierdie pragtige masjien gesien in die suide naby die glen.
AJ
Check it
from Bath, England
Tegwen
Howzit Griffin,
Check hirrie Zef rekenaar, hy is seker vier keer vinniger…
Regards
Bruce
Hi Grif,
Kyk die wenner vannie Kaap. Ek verstaan nie hoek hulle die bok se identiteit wegsteek nie maar ok….
Albert
Hier kwaai oom ge'spot' in brackenfell.
Skiem n paar geleende grassnyers is nooit return nie
skim
Hoezit my Chinas!!
Net 30 000 skille oppie tafel, dan is die beauty joune!
Die driving lights, mirror indicators en towbar is standard, asook die twin kezosts en die "hood rattler".
Die vinnigste manier om by Margate te kom as jy n' Gypsey sleep (net betyds vir die komende lang naweke).
Die eienaar gee nie sy nommer nie, maar ek sou ook nie as dit myne was nie.
Check haar uit op Devenish Str. in Pietersburg (by die tennsbane). NO CHANCERS OR JOYRIDERS!
Groete
Jannas
So doen ons dit in die Kaap!!
Izak
Watkykjy staan op 3,118,395 post views in totaal sedert 1 November, 2019.