Check, ons like om julle partykeer met lewenstips te gooi. Hieronder is ‘n YouTube video van Toyota wat jou tune hoe jy ‘n Yaris kan wen waarop ons afgekom het. Die outjie is nog nie baie gekyk nie so as jy nou vroeg deel raak van die action is jou kans seker groter om te wen. Jy moet basically vir die kompetisie inskryf en kry dat jou tjommies vote vir jou spiff idee. Hierdie sal veral lekker werk vir outjies wat baie Facebook tjommies of Twitter buddies het. Ons het die entries gaan uitcheck en die ou met die meeste votes sover het like 40 of iets, so dis min. Thank us later.
As een van julle outjies die tjor wen, soek ons defnitied ‘n fokken spin. Dis die minste wat jy kan doen nadat ons jou die heads-up gegee het.
Watkykjy staan op 3,084,039 post views in totaal sedert 1 November, 2019.