Aaah, nog 'n lekker game om by die werk te speel voor jy duik op 'n mildelike Vrydagmiddag. Try bietjie hierdie outjie uit. En wat doen jy met spoilsports? Eet hom met 'n fokken plastic hoender teen die kop…
Dis uiteindelik naweek, die legitse deel van die week om 'n hap te maak. Hierdie skoolaand flesgevattery moet nou end kry. Dis naweek, kom ons fokken duuuuik!
Hierdie post is 1,057 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,164 post views in totaal sedert 1 November, 2019.