Dis uit-fokken-eindelik naweek! Wel, amper. Vir julle wat dit nog vir twee ure lank (of selfs langer – sidder) by die werk moet uithou, hier is nog 'n kief office game wat jy kan jol. Amper almal het daai fokken sticky-notes goeters by die werk. Speel stickynote touches en tag daai vaak, stadige kind wat saam met julle werk. Aan die einde van die dag sal die outjie wat meeste skilpad op homself trek lyk soos die fokken yellow pages:
(die video is gedoen deur die ouens van Dojo115, in case jy gewonder het)
Vir die res van julle ander gelukkige boggers: Dis naweek, kom ons fokken duuuuuuuiik!!!
Hierdie post is 364 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.