Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Check, nie almal van julle is lucky genoeg om elke Vrydag om 15:00 te duik nie en moet tot 17:00 by die graft sit en die tyd omwens. Jou werk is tien teen een klaar afgehandel en nou sit jy en ballas bak. Die lewe is onregverdig…

Wat van so bietjie pret? Kry so paar werksbuddies en team op teen jou baas of daai manager wat jou so hard laat werk of jou heeltyd poef charfe. Gooi hom met so bietjie boss tennis en maak die wetter se bene moeg.

Chekkityt, hier is hoe jy dit doen:

Vir die res van julle wat nou 'n skuimkoppie deur die nek wil gaan jaag: Dis naweek, kom ons fokken duik!

duik

Hierdie post is 413 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,593,120 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!