PSsst! Vat halfdag en fokof sommer nou. Dis more 'n vakansiedag. Ons weet nie watter een nie, maar dit maak nie saak nie – freebies is freebies. Ons gaan self so bietjie by Tarlton uithang en die zefste drag racing op aarde afneem.
Maak hom los!
Hierdie post is 238 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,145,804 post views in totaal sedert 1 November, 2019.