Ek love daai ou gesegde dat 'n virgin in Potch ook as 'n besoeker bekend staan, en dis ook met op daai noot dat ek hier, exclusive op die awesomeste website in die hele fokken wêreld met julle kan deel dat die Bokke later vanjaar 'n toets in Pukke country gaan speel. Soos daai besoekers ook eendag sal ervaar, sal dit die eerste keer wees wat daar so 'n moerse game daar gejol word.
Basically: Potch se Springbok virginity gaan tatta en wanneer dit gebeur kan jy jou tjommas tune jy't hier vir die eerste keer daarvan gehoor.
Om terug te kom na laasweek se aborsie. Goeie fok eks jammer, maar dis jou eie fokken skuld as jy soos Griff my kak advise gevolg het. My krital bal was beslis op 'n moerse high na die vorige week se brilliance.
Al die spanne wat moes perform, het soos kak gespeel, terwyl brasse soos die Lions actually opgedaag het vir die party.
Maar sonder om te veel rond te tos, kom ons kyk gou na die game waaroor almal al heel week praat – daai game wat vir Sondag se monster babbelas gaan sorg.
Nuweland is nou nie exactly Loftus nie – op Nuweland word daar ook geboo as die tuis span aanlê pale toe. Op Nuweland is die kanse dat jy met 'n plastic bottel gegooi gaan word aansielik laer in vergelyking met die odds wat jy sal kry as jy 'n bet sal maak op dronk doos wat jou met 'n stomp brood mes gaan stiek. Die cheap seats is heavy cheap en al laaik ek nie om dit te admit nie, is die cheerleaders in die Kaap een van die hoofredes hoekom ek die game gaan check.
So gepraat van cheerleaders, al ooit gewonder hoekom die Ozzy en Kiwi spanne verkies om perde bo hot chicks op die veld verkies? My theory is dat indien hulle 'n span van sewe of meer FHM quality babes in daai lande, veral NZ, kan opline sal dit 'n national record van some sort wees.
Distract die tiete my nou, back to the ruggas.
Dis nie pienk nie, dis jakaranda pers – of so het die Bulls ons maak glo die week. Fokkit dudes, dis pienk, dis orrait en hoe kak gaan die Belville mafia nie voel as hul span weens soene in die scrums verloor nie. Wie weet, dalk is dit 'n goeie ding dat die diere in Danville nie die week blou spraypaint moet verduur nie.
Ek scheme die Stormers het laasweek een befokte wakeup call teen die Lions gekry en kan die week die Bulls eet. So goed as wat Snor city se soldate teen die Reds was, moet ons ook onthou hoeveel kakker die Reds is sonder Cooper en Digby en dat almal toegelaat word om 'n brain freeze (soos met my picks van laasweek) te ervaar.
Jean de Villiers is vir my die bra wat die game kan wen, of verloor. Ja, sure elke Ran-rap weet dis voories wat die grondslag lê maar Div manage dinge befok after en speel deesdae 'n moerse shot. In all fairness behoort die forwards battle 'n redelike tight contest te wees. Die dae dat die Stormers 'n light five gehad het is verby en kom ons sê net dit sê fokken baie van jou span as jy 'n solid slot soos Etsebeth op flank kan jol.
My bucks is op 'n Gio Aplon break-away try van 'n miss timed Morras skoppie af, maar kom ons kyk maar want nie eens Siener van Rensburg kan jou actually help met 'n prediction vir die game nie. Stormers met twee want Nuweland kan dalk nat wees.
Die eerste game van die naweek is verby en as jy gisteraand, soos ek, 'n paar brannas teveel gehad het, moenie stress nie, die Highlanders het die useless Rebels hard gebliksem, so jy kan dalk 'n punt vir daai game kry al het jy nie die pick gemaak nie.
Hurricanes v Cheetahs
So lekker as wat die Cheetahs jol, wen mens nie sommer in Wellington nie. Hurricanes met so vyf.
Chiefs v Waratahs
Eazy one. Chiefs met ten minste 12 teen die wisselvalige Waratahs.
Brumbies v Sharks
Dis nou of nooit vir die Cheetahs wat in Durbs bly. Fokkit, die ouens sukkel party dae en was laasweek moerse unlucky om nie te wen nie. Hierdie is amper 'n moet wen vir Bizzy en die boys so ek scheme Sharks met so vier teen Snake White se mane wat besig is om my erg af te pis.
Force v Reds
Aussie derby – en dankie fokken tog daar is net een die week. Die Reds het laasweek soveel klippe gekak dat hulle dalk teen die Force kan verloor. But who knows. My geld is op die span wat die minste deur daai sexy skape distract gaan word.
Reds met so 10 want die Force, laaik dalk meer van Merino orgies.
Lions v Crusader
Sonder twyfel die Lions want hulle is cool. There you have it. Vergeet van Dan Carter en sy Haka bende wat laasweek soos fokken laaities teen die Cheetahs gelyk het. Jozi is uitgehonger vir 'n moerse wen, kom ons hoop daar is 'n solid crowd om die span te support.
My pick: Crusaders met ses, want ek is no nie gesuip nie.
There you have it. Check julle in Potch waar virgins besoekers is en die Bokke binnekort 'n game ruggas gaan jol
Hos.
Watkykjy staan op 3,084,453 post views in totaal sedert 1 November, 2019.