Dis seer wanneer jy van jouself in die pers moet lees. Veral as dit die eerste keer is wat jy van dit hoor. Lees die laaste twee paragrawe van die artikel op die link http://www.whatsonincapetown.com/post/review-aking-just-jinjer-and-louise-day-band-at-trinity/
Wat kan ek sê behalwe eerlik wees. Ek like drink tot ek dronk is en teen die tyd wat ek dronk is het ek al so baie gesuip dat ek so diep dronk is dat ek nie meer iets beteken vir die sameleweing nie. True story. Ek hoop jy kan relate.
Daai pap dronk buddy wat vreemde mense dink hulp kort. Die een wie se ouers dink hy kort die Bybel. Daai maat wie amazingly oor hekke en bo in bome in val, deur deure hardloop sonder om ‘n been te breek. Jy weet daai pap dronk poes wat op die honde pis by die house patry? Nou dis ek, ja daai ou. En dis kind of wat gebeur het by Trinity hierdie tyd so week terug . So hoor ek die stories dear diary…
Maar dis ook nie altyd nie. Dit gebeur net op ‘n volmaan, of as ek nie myself pace nie. Of as ek net ‘n fokken suip lus. Een vir tap en sluk. Een with no remorse and no mercy. Ons het gesuip with no mercy or remorse sonder skaamte, selfrespek. Dit diary, soos ek genoem het, het laasweek in Trinity (my Bru) afgespeel.
So diary, Trinity is die Mothership van night Clubs in Kuip Town. 44 duisend vloere, bouncers en security groter en donkerder as die nag homself, badkamers met mooier décor as my flat, 3 miljoen bars, coffee shops, sushi bars, restaurante die works. God, die plek is ‘n mall in ‘n night club in ‘n mall in ‘n night club in ‘n night club in ‘n mall. Fok hulle though. Dis poes duur om te suie. Expensive spending. Darem het die bar drafts/draughts/dravts/Draft Vaders gehad teen R20, wat ek sweer gedokter was en tequila wat ek sweer gedokter was. Ek sê die want ek sweer dit. Ek sweer die doppe was gedokter. As ek moet terug dink hoe binne in my ongeloof in ek gesuip was – god dis asof dit nie waar was nie. Asof Ruantjie nie sy drank kan hanteer nie. Ruantjie kan, volgens hom, sy drank poes goed hanteer. Beter as wat The stig ‘n kar kan hanteer. Hy hanteer dit in een netjiese beweging met sy hand van bar na sy mond. Tjoef-tjaf, kinders kan knip en plak en met Macaroni verf.
Die bênds.
Tans hou 11,666 (hail satan) van Just Juice – ek meen Just Jinjer. Ek bedoel Robert Pattison. Ek bedoel honde kak in hulle bed net voor hulle wil seks, op Facepoef. 60,539 van aKing. En 2185 koppe is vriende met Louise Day. Dis 74390 mense wat gesamentlik van die drie bands hou. Nou vra jy jouself waar was al die mense toe die drie acts by Trinity gejol het? Ok, nie almal bly in die Kay-peh nie, en die kaartjies was nogals styf vir so middel van die maand uithaal en suip mission, but still, daar was wragtig net ‘n handjie vol mense. Noticeably min mense as jy my moes vra. Maar moet my nie vra nie want ek het dubbel gesien so daar was twee keer so min mense as wat daar eenkeer soveel mense was.
Seks my bêk.
Louise Day was eerste op die verhoog. BTMFW die klank en beligting is goed in die klap. Baie goed. Beste wat ek nog by ‘n gig hier in die Kuip gesien het. Fok, dis sommer van die beste wat ek al ooit in ‘n klap gesien het. Jy kan weet as jy Trintiy toe gan vir ‘n event, die klank en beligting jou nie sal disappoint nie. So Louise Day is ‘n sexy cherry met ‘n lekker bek wat mooi sing en ek seker is lekker sal vry. Sy sing akoestiese pop rock-skiet-my-ek-ken-nie-musiek-genres-nie, maar die goose sing actually solid. Ek was buite besig om te rook toe my ore my laat weet iets lekker gebeur op stage. Ek het toe sommer vir my ‘n spot by die bar gaan inneem. Jy weet, een waar ek kan sit, suip en kyk.
Na haar was “what is supposed to be legends of Souf African Rock music” Just Juice ge wees. Hulle het regtig fokken lank gevat om op stage te kom. Omtrent twee draughts lank. Fi-na-fokkenly toe hulle begin speel het, sit ek soos kiepie die kont en wag vir hulle dreadlocked front man om die stage te betree. Ek het regtig daar gesit en gewag. Ek het. Ek het regtig. Ek het regtig gedink die naai wat nou sing is nie Ard Mat nie. Ek dog dis some guy wat die hype bou voor JustManJusice self kom sing.
Meanwhile back on stage is dit die dreadlocked man wat net al die tyd sy hare gekap het. Wys jou ek was nog nooit so groot fan van hulle nie. Maar nie om ‘n poes te wees nie, het ek aanhou luister. Dit was ok, bietjie mediocre, maar die manne maak al musiek van 1996 en was ‘n groot ding back in the day. So ek het my hoed vir hulle, albeit reluctantly, afgehaal.
So vinnig soos ek my hoed afgehaal het ek hom weer opgesit. Ek was beslis al ‘n hele paar biere teveel weg, soveel so dat die gedagtes en emosies vloeie by jou bek uit vloei soos bloed uit ‘n kop wondvloei. Maar jirre Just Juice, jirre ouens, wie de poes cover die latest pop song op die air waves tans? En dan nog n pretty cool een en kry dit nie fokken reg nie? SORRY FOKKEN BOYS, DIE BAND WAGON VAN COOL POP SONGS COVER IN JOU BAND SE SET HET AL LANKAL GE-SAIL EN EK HET JULLE GAN DISLIKE OP FACEBOOK. JULLE IS POESE EN EK SOEK MY GELD TERUG. Jy is nie original nie, jy is 'n kak punk band van 2003 wat dink jy is snaaks, oulik en cute. Watokal! As jy pyp soek, gaan brothel toe. Moenie local music so in de hol steek nie! ‘n Band van julle stature kan beter as dit doen. Lyk my toe Ard sy dreads gekap het, het hy sy skills ook verloor. Amper soos Simson. Fok op met die National athem laas jaar en nou die kak. O! En die song wat hulle cover is Adele se “Rolling in the Deep.” Julle suig my piel! En julle Sugar man cover van Rodriguez was ook nie so hot nie. Fok julle, Just Juice julle is 'n cover band in my oë van nou af.
Wel na hulle was ek dik gesuip en van hier af kon ek net ‘n paar dinge onthou, een was dat ek nog meer gesuie geraak het en dat aKing begin jol het. Ek is nogals ‘n fan van die band. Nie omdat ek piel suig nie maar omdat hulle actually good music maak. Dutch Courage, hulle eerste album in 2008 is nogsteeds een van top albums en hulle is beslis 'n fokken tighter band as just Juice, seeing hulle nie kak cover nie. Ja, partykeer kan die musiek bietjie boring wees en die vocals klink partykeer dieselfde maar nege uit agt keer is die volgende song een wat ‘n smile op jou bakkies gaan sit. Die nuutse CD, Red Blood years is ook spif. As jy dit nog nie geluister het nie, en nie van aKing hou nie, gee hom ‘n go. As jy dan nog nie van die band hou nie – wel dan is hulle either poes kak, ek het nie musiek smaak nie of jy hou van Insane Clown Posse. En die mullets skryf goeie lyrics – iets om na te luister. En hulle rock ook darem lekker. Swieties vir die oog. Skud kop, speel die kitare hard dat die koppe sweet. Al wat ek sê is: Fok jou band! My meisie het n crush op julle almal.
Wel teen die tyd was ek poes dronk. Die musiek was verby en ek het soos ‘n girl gevoel wat heel voor gestaan en skree het soos ‘n skirt op hitte. Dis toe dat ek bleikbaar op stage klim en die mic vat en klomp kak mompel. Lees die link hierbo. Wel, so hoor en lees ek op ander sites wat ook die event gecover het.
Piele en vrede uirie Kuip.
Watkykjy staan op 3,083,281 post views in totaal sedert 1 November, 2019.