Onthou julle hierdie outjie? Een van die Nando's TV ads in die late 90's wat ons van VHS af getrek het. Elke tweede Donderdag gooi ons 'n ou TV ad en elke ander Donderdag gooi ons iets special wat ons gemaak of gevind het op fokken ou VHS tapes.
Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,049,171 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Dis mos Ninja daai!!!
ก็็็็็็็็็็็็็็็็็็็็ กิิิิิิิิิิิิิิิิิิิิ ก้้้้้้้้้้้้้้้้้้้้ ก็็็็็็็็็็็็็็็็็็็็ กิิิิิิิิิิิิิิิิิิิิ ก้้้้้้้้้้้้้้้้้้้้ ก็็็็็็็็็็็็็็็็็็็็ กิิิิิิิิิิิิิิิิิิิิ ก็็็็็็็็็็็็็็็็็็็็ กิิิิิิิิิิิิิิิิิิิิ ก้้้้้้้้้้้้้้้้้้้
Fok – hoe lus is ek nou vir Nando's ekstra pero-peri, ek eet sommer n Rennie, het klaar sooibrand! DDD
djirre, is dit waddy in daai ad?? kyk hoe lekker cheap was daai stukkie hoender!
Gotta Love Nandos
Die ou lyk soos Ninja
@Evert. Die ou lyk nie net soos ninja nie. Dit is fokken Ninja
Hoe meer hulle vir hulle hoender begin vra het hoe beter het hulle ads oor die jare geraak. Wou sê ek het ninja al iewers gesien lank gelede
Fok R20 vir daai dis moer cheap – gawees – fokken vandag is daai poesklein kwart duifie ek meen hoener seker so 50 blare….. fok nandos het cool ads, maar hull kos is boring !
Maar daai is mos Waddy/max norma/ ninja wat daai hoender in sy kop druk?!?
Ninja!