Altyd lekker om te sien met watter nuwe goed ons tjommies mee opkom. 'Friek Yt!' van Willim Welsyn is die tweede track van sy nuwe album, 'Smeer Die Weerlig'
Dis amper naweek, so friek yt, want binnekort is dit tyd om te duik.
Hierdie post is 64 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,047,819 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
skêre, trekkers, brannewyn en boere, wat meer wil jy hê? Befokte video en kaklekker song!
Goeie werk!
Soos jy se Grotrot, die inhoud is inderdaad n wenresep. Goed om te sien nie alle afrikaanse musiek is tos nie. Cool song
Daarshy ! Dis mos nou befok !!
Bliksem nou is ek lus vir brandewyn drink en trekker ry !!!!
Fok maar ek het lanklaas iets so BEFOK gesien !!! Cool song Willim !
Mooi fokken mooi skere daai, maak my sommer…. lus !
Dis mos hoe mens n trekker ry…..kom ons fokken duik en gooi mielies!!
Love those Sisters, they made my Boere-WORS lekker lekker. Got to give it to tha man, it is one hell of a great song, all in all I liked the video kak baie. Willim my bru, jy kan daai sussies maar in elke video sit.
Kakste music vid ooit. Kakker as Carike.
Lekker old-school rock. Befok!
Jis man! Baie kewl ek love dit!! 2 thumbs up boer,BABES(wow), brandewyn!!KaK awusum song!!video is befok!!
Jissis maar jy is 'n sonstraaltjie ou siftril
Jaloesie is ‘n lelike ding. Mense!!
Bevat allie kwaliteite wat n man soek in next level rock. Laas was so iets soos Peosarm so VARS / great – hierdie is egter – verstout ek my deur te se – het meer diepte. Dis befokkencool!! Mooi so! DDD
Het hierdie ouens nog videos uit?? Ek wil nog sien! Het willem se album gedownload. die ander songs is nog cooler as hierdie ene. oldschool shit, vet drums en whitestripes guitars.
Baie fokken kool! Ek is mal vir die vid! Tractors, brandewyn, cheeries, wat nog?Ek soek MORE VIDS!