Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.

In Briewe deur Watkykertjie bydrae

'n Watkykertjie het besluit om sy wedervaringe in Taiwan met ons te deel. Lyk my dis wat expats doen…


Hello, julle!taiwan

Ek hoop dit gaan goed met julle want anders sal ek baie kak voel want hier gaan dit nog beter hier as tevore.

My ma se kuier was baie lekker. My pa het my moerse verras op die lughawe – eers sou net my ma kom en toe daag hy ook op. Ek was baie bly om hulle te sien.  Die kuiertjie het nietemin met my lewe ingemeng en ek kon nie naai soos ek wou nie. Die eerste twee dae was swaar toe besluit ek – fok dit, en bel n pop – Kelly (Taiwanesie) om te kom oorslaap. Sy daag toe met geskenke op vir albei ouers en n "dosie" vir my. Na so paar whiskies saam pa en ma, gaan almal toe bed toe en ek oortuig haar toe dat als OK is vir haar om bietjie later te bly. Nog bietjie whisky en toe raak ons aan die naai. Met my whisky-kop (en piel) dink ek toe ek gaan haar n nice trick wys terwyl ons "doggie-style" speel. Ek gee haar toe so paar vinnige stampies en laat my monster uitgly. Baie haastig gryp ek toe en druk hom in haar poephol en stamp weer hard. Sy raak aan die gil en ek skrik my piel pap. Ma-hulle kon seker die gillery hoor. Sy spring op en sluit haarself in die badkamer toe. Dit het my omtrent n hele 15 minute gevat om haar uit die badkamer en weer in die bed te kry. Na nog bietjie paai, stem sy toe in om weer te naai. Ek het haar toe darem later oortuig dat dit n ou ongelukkie was. Van die ondervinding kon ek aflei dat sy nie piele in haar hol waardeer nie. Maar, nou ja, ons is darem nog vriende.

Dan is daar nog n ander pop – Fei-Fei (23) – Sy't n lyfie wat jonger is as dit en sy het nie lekker geweet hoe om te naai nie, maar na twee maande kan ek met trots se dat sy nou weet hoe om met piel te gallop. Sy is so sexy ek wil haar heeltyd naai.

Een aand na klas vat ek een van my studente – Betty – na n kroeg toe en sy raak toe te dronk en eerlik en vertel vir my hoe lief sy vir my is – groot fout! Ek vat haar toe huis toe en wat gebeur toe? Sy en ek raak ganaai. Later verloor sy toe haar kop so bietjie en praat oor n "eksklusiewe" verhouding. Ek nooi haar toe weer uit na dieselfde kroeg toe en bel vir Fei-Fei en vra om my daar te ontmoet. Al my vriende dink toe ek's gefok want altwee poppe is Taiwanees en wil albei langs my sit, toe ek kry toe maar n bank waar hulle albei langs my kan sit. Betty raak toe kwaad vir my en al die ouens lag vir my want no is ek innie kak. Betty gaan sit toe by die bar en toe verras Fei-Fei almal en gaan paai vir Betty. So rukkie later was als weer OK want toe's Fei-Fei saam my huis toe en van daai aand af weet Betty ek het n "girlfriend". Nou naai ek en Fei-Fei gereeld en ek en Betty net in klastyd.

In die tussetyd werskaf ek n ander meisie van Arizona af (sy is die eienaar van die bar se eks-vrou, so ons moet dit baie lae profiel hou. Haar ma is Sweeds en haar pa kom van Indie af – so, sy lyk soos n Amazon.

Tussen dit alles gaan ek so nou en dan ook saam twee ander manlike-studente nagklubs en kareoki toe waar die mooiste gesellinne saam met ons kuier en dan na die tyd saam met ons wil huis toe gaan – teen n fooitjie natuurlik! Na so sessie gaan ons gewoonlik na n spa toe om die poes reuk af te was en tee te drink en oor die algemeen soos gentlemen op te tree.
Dit was lekker om so bietjie van my ondervindings met julle te deel. Ek hoop dit oortuig julle dat dit nie n baie kak idee is om vir my te kom kuier nie

Groete,
Likkewaan Labuschachne

Hierdie post is 2,770 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,007 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
Watkykertjie bydraeWant daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.