So paar Idols 2012 contestants

In Fokken Zef Videos deur Zirkie

Ons het 'n secret agent na Idols se audions in Joburg toe gestuur met 'n kamera om om te kyk of die mense hierdie jaar kan sing. Ons het hulle somer getune om Blink Stefanus se tagline "be great, its more fun" te tune.

Kom ons kyk hoeveel van hierdie outjies julle op TV sal sien whenever hulle Idols begin air…

Let wel dat Zefshop op die oomblik dood is. Hulle is besig om nuwe software te install en dit sal weer aan die einde van Feb reg wees.

Hierdie post is 54 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,600,371 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
ZirkieSo paar Idols 2012 contestants