Seriously fokken deur die kak mense

In Fokken Zef Videos deur griffin

Hello maats. Ons gaan vir julle 'n bietjie ongemaklike video wys, maar dit dien as 'n waarskuwing. Dit wys jou waartoe mense in staat is wat heeltemal te fokken te veel in hulleself glo. So baie, dat hulle self begin glo in die kak wat hulle om hulleself bou.

Dis een van die redes hoekom daar byvoorbeeld kak daar buite is soos daai "Taal-taal-taal" video. Too much of believe.  Bietjie too much Fillpense 4 vers 13. Waay too much. Nee ouens, nie so nie…

UPDATE: Iemand het 'n parody gaan maak oor hierdie deur die kak laitie. Hierdie ou wil fokken graag swart wees:

Hierdie post is 257 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,471,139 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSeriously fokken deur die kak mense