Die band, OK Go het nog ‘n Rube Goldberg tipe music video gemaak. Julle het dalk so jaar of wat terug die music video gesien vir This Too Shall Pass. As jy nie het nie, check hom hieronder.
Vir die outjies wat met geel mariekvraestelle voor hulle gesit het en nie weet wat ‘n Rube Goldberg machine is nie – dis ‘n moerse ingewikkelde kettingreaksie deur ‘n klomp verskillende voorwerpe wat soos ‘n masjien op mekaar volg om iets moerse basic as ‘n end result te produce. Amper soos ‘n Ford KA – moerse klomp kak in die engine, end result – spoed van 3km/jaar op Marie Biscuits. Dink byvoorbeeld aan Back To The Future waar Doc Emmit Brown ‘n poesgroot ingewikkelde automatiese proses aanmekaar sit om vir sy brak, Comet (was dit sy naam?) ‘n bord kos te gee. Dan kont alles nog op die vloer ook uit. Fail. ‘n Soortgeluke masjien word ook in Wallace ‘n Grommit gebruik.
‘n Ander, meer algemene naam vir die Rube Goldberg masjien is sommer net The Incredible Machine. Dit was ook toevallig die naam van ‘n kak ou dos game van 1985. Pik ‘n traan, want jy kan hom sommer online jol: http://www.sababagamesonline.com/TheIncredibleMachine.php
As daai te old school is vir jou, probeer ‘n ander variasie (nie heeltemal dieselfde vibe nie, maar defnitief deur dit inspire): The Fantastic Contraption, maar wees gewaarsku – jy gaan fokol werk gedoen kry, ou pellie!
O ja, die Rube Goldberg Machine kry sy naam van ‘n Amerikaanse inventor/cartoonist wat al hierdie intricate comics met contraptions geteken het.
Die interwebs loop oor van allerhande videos van hierdie machines, maar kyk maar nou vir eers OK Go se music videos.
As iemand nou net so video kan maak wat illustreer hoe Malema op die einde met ‘n poesgroot stewel onder sy ballas uit die ANC Youth Beleaguered geskop is…
Watkykjy staan op 3,056,186 post views in totaal sedert 1 November, 2019.