Laasweek se zefspotters – deel II

In Zefspotters deur griffin

Griff

Julle is al seker fokken moeg vir al die zef Ford ka K.s wat vir julle gestuur word. Hier is nog een met ruite wat met “lamin-x wrap” toegeplak is. En asof dit nie goed genoeg is nie, is die exhaust pyp so groot dat die “moerse” enjintjie amper wil uitbliksem. Wens daar was ‘n knoppie wat ons kon druk dat ons hele land van die “mobile traffic jams” kan ontslae raak… Partykeer dink ek nie eers ‘n poesklap kan die pielkoppe red nie.

Cheers
Cobus

Ford kaK

Cappellos Kempton Park
Glen Marais

DSC_0034

Hi Griff

Zef Google Street View in Lênsdowne

Safe
Johan

sshot-6

Yes Grif,

Het die poes in die kaap gesien, iets vir die zefspot van die week.

Cheers
Werner

IMG00171-20120202-1906

Hi Griffin

Hierdie wilde geel mater swiep laag rond hier in Kimberley.

Groete
Barry Groenewald

DSC00894

DSC00896

Lus vir bietjie rubber wat rys?
Dirk

IMG-20111116-00029

Ek wonder wat maak sy piss so special?
Barend

IMG01522-20120203-0706

Hoe skakel jy hierdie dakfan aan en af?
Stephan

dakfan

Hierdie post is 240 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,474,904 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters – deel II