Kyk wat vra hierie mal ettertjies vir 'n garlic bread
Jo-Lene
Gesien in Pretoria naby Eldoraigne.
Marcelle
Die ou dae…
Izak
Ek sien hierdie home made cammo bakkie gereeld buite rmb in sandton, maar nou het die knaap vir homself bruin balle opgesit ..
Watdefok?
Cheers
Louis
Yo Griff,
Ekt jul zefspotters van laasweek ge-oog, toe onthou ek van die fine wat my oom gekry het.
Dankie vir jul werk, dis fokken puik.
Willem
How much is the streetwise 2 if I bring my own chicken?
Barry
Yes Griff,
Die V”double”U gespot in cresta area JHB maandag middag, ek love die sweis lyne op die las plekke hahaha
Lou.
Hey Griff
Het hierdie mnr by builders warehouse in West Beach gesien.
Andre
Yes Grif,
Check hierdie ad wat ek op Gomboom opgespoor het.
Groetnis.
Gustav
Hierdie ouens laat sommer hulle beeste vry rondloop in Vanderbijlpark tussen die huise…
George
Hey Griffin,
Ek het hierdie outjie op die R59 naby Meyerton gesien…
Groete,
George
Griffin
Die Surfers Marathon was die naweek weer aan in Oos London met so 3000 inskrywings. Die geklap van die pitte in die middag hitte by Nahoon Strand was die in ding, as jy weet wat bedoel.
So paar fotos vir die watkykertjies van dinge gespot by Nahoon strand.
Leke,leke
Papa G
Watkykjy staan op 3,084,461 post views in totaal sedert 1 November, 2019.