Maats, ons het baie zefspotter submissions ingekry, so deel sommer hierdie outjie in twee dele op dan gooi ons die res vir julle more…
Yes Grif…
Na so bietjie skud Donderdag aand daar in Snor City se "vierkant van verderf" kry ons hierdie home job…
Die foto kwaliteit is maar kakkerig… Sorry… Mens kan 3h die oggend die selfoon ook net so stil hou na 'n goeie aand…
Chirs
Kayle
Gerookte vis en hoender resep
Gerald
Yes grif…so iestie wat en in die pos gekry het.
Cheers
Johan
Jy's 'n stomkop
Riaan
Hello Griffin
Hierdie outjie het nou nie `n bose vlerk nie, maar die Day-glo Audi rims maak op vir die gebrek aan lugvaart items en maak oë seer in Kimberley
Groete
Barry Groenewald
Hoe lyk it my "BRA-PAN"
Wayne
Watkykjy boot
Cheers
Herman
Howzit Griff! Nog een van daai gay transport trokke
Andries
Howzit Griffin,
Dude die nommertjie het so toevallig voor ons kantoor deur gepark….
Sad but true…
Vrede
Rampokker
Watkykjy staan op 3,101,763 post views in totaal sedert 1 November, 2019.