Onthou om in te skryf vir ons RAMfest kompetisie waar vier mense elk 'n ticket kan score na die Joburg festival.
Raait, ons tente, drank, effies, kamera's en zak is gepak vir die naweek. Ons fokken duik nou dadelik hiernatoe vir vet pret en dik deuntjies… Laat dit jou goed gaan.
Hierdie post is 495 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,177,598 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









