En nou vir 'n spesiale Interzef video wat Harige Hendrik vir ons aanmekaargeslaan het. Omdat dit Vrydag is. En omdat jy will fokken duik!
PS: Ons weet die intro sequence tune dis Donderdag, maar dis wat maar gebeur as mens videos maak 3uur die oggend op 'n Vrydag met 'n bottel whiskey in die hand. O ja, en nog 'n rede hoekom ons vroeg duik vandag, is om julle te vertel om 14:00 in te tune op http://interwebsradio.com – ons speel Van Coke Kartel se hele Wie's Bang album back to back, pappie! Check die player daar op die regterkant van die site. Ja, daar bokant Yo-Landi se bakkies. Fokken druk play.
Hierdie post is 798 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,239,260 post views in totaal sedert 1 November, 2019.