Die secretary is baie huilerig omdat iemand haar fokken penne gesteel het. Blerrie dose! Hierdie video is deur een van ons tjommies gemaak, back in 1987 en ons het onlangs dit van VHS af gepluk.
As jy dalk ou VHS tapes met TV shows of advertensies het van die 80's af en jy voel fokol vir dit, of het dalk nie meer 'n 2 ton VHS masjien nie, drop ons 'n mail en ons vertel jou hoe om dit by ons uit te kry. Ons digitise hom, kyk of ons iets kan gebruik, dit feature hier en dan verbrand ons die tape of gooi dit in die see vir die dolfyne om te vreet. En maak 'n video daarvan.
Hierdie post is 99 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,219,232 post views in totaal sedert 1 November, 2019.





