As jy 2011 by Oppikoppi was, sal jy hierdie video waardeer. Jou hoef nie eers ‘n pilkop te wees nie. Even die Red Bull stage maak mens lus om terug te gaan om die bands te gaan kyk. Nog net agt maande om te wag… Nog net agt maande…
Hierdie post is 64 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,153,671 post views in totaal sedert 1 November, 2019.