Sommer n lekker zef ad wat ek gesien het toe ek my bakkie wou volmaak…neem aan die garage het nie!
Henco
Dis gespek in Heidelberg Gauteng vanoggend ek weet net nie waar is die bestuurder nie hy't seker weg gehardloop of iets.
Andries
Hello Griffin
Hoop jy kan die gebruik
Nog `n bewys dat meeste van die munisipaliteite erg geld nodig het. Hierdie foto is geneem is Danielskuil, met hul munisipale kantore in die agtergrond, met die skape wat op die grasperk wei – moontlik is die grassnyer gepawn vir drankgeld.
Ek sal vir julle ook foto’s stuur van `n paar wilde stelle wiele uit die Noordkaap.
Al die beste vir 2012.
Groete
Barry Groenewald
Kan jy nou glo al 2 zef karre die week voor ons winkel.
Thys
Hier is 'n paar fotos van The Grim uit die hartjie van Boksburg.
Die outjie behoort aan die ontvangsdame by my dogtertjie se kleuterskool.
Groetnis
Hugo
Kyk hoe sit hy, lyk asof hy n moerse voel het…
Mr De Toit
Skollywood
Malan
More Griffin.
Check die fokken monster wat ek nou net af geneem het in Mosselbaai,fok Brakpan.
Thys
Yes Griff,
Ek en my blaar, Visstok, het hierde twee nommertjies in die oosrand gespot die afgelope naweek.
Daai Atos moet verseker die vinnigste een in sy klas wees in die Republiek, kon hom dus nie vinnig genoeg afneem nie, maar glo vir my, daai motor het meer 'stickers' (die eienaar roep hulle seker borge), op as Giniel de Villiers se Yota.
En die ander een is die vinnigste Camper in die rand, Ford Cortina 3.0L pappie.
Enjoy,
Wors
Daar is niks so sad as om 'plus-sized' mans te sien rondfok met die kinders se slides :
Lekkerbly 🙂
John
Hi Griff
Hier is n' paar pics uit Thohoyandou. Mr. Cool cruise hier in Polonykwane rond.
Groete
Jannas Brannas
Watkykjy staan op 3,056,076 post views in totaal sedert 1 November, 2019.