Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Voor ons by die zefspotters uitkom check ons gou eers die results vir die Jack Parow kompetisie. Die voting is nou gesluit. As mens alles gaan tel, wen nommer 1. Nommer 3 het hard probeer, maar as mens gaan check hoeveel keer 'n persoon sy naam gaan verander het onder dieselfde IP adres, word daar so bietjie afgetrek. Jy't amper gewen, ou maat.

Aan die wenner: maak seker jy gee die CD aan jou werker, Black Parow.

Nommer 1 – 13 votes
Nommer 2 – 0 votes
Nommer 3 – 11 votes
Nommer 4 – 6 votes


My pel het dit op Fb Gepost  het my gat afgelag; tot die son like nie Land Rovers nie

"Parked the landie in the sun today and somehow the glass acted like a magnifying glass and burnt the inside of passenger door uncool to say the least!"

Rob
landrover

Hi Griff

Ek't hierdie 'gem' raakgesien in Wes-Krugersdorp. Ons noem dit nie verniet die wille-wille-wesrand nie! Lyk vir my of dit 'n sentra voor is, en 'n ballade coupé se agterkant is!

Tryn
krugersdorp

Yo Griffen.

Check die waterkoppie uit
waterkoppie

He Griff
 
Check die fokken move

Tony
Osama On Facebook

Liefde uit dubai. Wie onthu nog die cokes met die soort gstring?

Frans

coke blikkie

Dis hoekom ongelukke gebeur…

Mr De Toit

fucked robot

Hi Grif

Iets vir "Zef Spotters" vanaf Roodepoort.

Groete

Fanus
bmw zef

Hi Griff,

Hierdie twee zeffers in die Paarl en Hermanus raak geloop.

Fokn smoke till you sleep

Aweh
Jaco

06012012308

img-20120106-wa0002

Yes Griffin

So buddy van my wat die sonnige SA verlaat het vir die droewige London Town het hierdie juweel gesnap vandag.

Die roomys trokkie kry seker maar die meeste latte deur die winter.

Charlene

bjays

Ek het hierdie sign by die Spar in "Munster" aan die suid kus van KZN gesien.

Groete

Bok

pussy spar

CF nommerplaat natuurlik!!!!

Vicks.

Dan

SuperSPAR The Grove in Nelspruit.

Dave

cherries

Griff,

Ek het hierdie boom voor iemand se huis gespot.
Dit lyk behoorlik soos Treebeard (Lord of the Rings se Ent) se goose wat naaked, wyds been le en wag vir hom om haar te bespring.

Deel asb die met ons mede mens.

Ulrich

Treebeard se Goose

 

Hierdie post is 276 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,642 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters