'n Gawe Watkykertjie het die Watkykjy Duik kalender vir ons gaan tune sodat dit nou werk op alles van Outlook tot iPhones, Macs en iPads.
Jy kan hom hierso download. Net 'n reminder dat ons jou hele leave plan vir 2012 gaan uitwerk het. Fokken optimized en alles.
Gebruik dit. Jy sal nie fokken spyt wees nie.
Hey bra
Ek het vir jou n calandar file opgestel vir die mac computers. Hy werk in outlook ook. En op my ipad en iphone. So hy is sommer universal. Lekker.
Die calander file bevat die volgende:
– Die public holidays
– Die reminder aan die begin van die maand van wanneer die public holiday is in die maand
– Al die super 15 fixtures
– Al die springbok fixtures.
– Al die formula 1 datums
– Al die four nations rugby
Thanks
JJ
Watkykjy staan op 2,146,958 post views in totaal sedert 1 November, 2019.