Ons het ons entries ingekry vir die Jack Parow – "Eksie Ou" kompetisie en julle outjies moet besluit wie wen. Sommer hieronder in die comments. Die wenner score 'n copy van Jack Parow se nuutse CD. Ons sal die wenner hier teen Maandag se kant bekend maak en dan sy pakkie vir hom stuur.
Shot aan die outjies wat deelgeneem het. Ons sal volgende week aan nog iets dink om weg te gee. Julle moet wakker slaap. Die kompetisies loop kort en vinnig hierso…
Eerste entry ('n ou wat sy werker afgeneem het):
Tweede entry ('n ou wat hom laat afneem het in 'n bar en met chicks etc):
Derde entry (twee tjommies in tights):
Vierdie entry ('n ou wat sy goose afgeneem het):
Hierdie post is 1,016 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,852 post views in totaal sedert 1 November, 2019.