Ons weet dis bietjie vroeg hierdie week, maar dit was in elk geval 'n useless week. Hoeveel kon jy gedoen kry? Exactly.
Vat jou Bic pen en gaan huistoe. Jy kan volgende week begin skouer aan die wiel sit. Onthou om jou leave te beplan met ons next level calendar. Jy sal nie spyt wees nie.
Hierdie post is 587 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,144,918 post views in totaal sedert 1 November, 2019.