Die Antwoord – I fink U Freaky

In Die Antwoord deur griffin

Jy kan nou maar haat en in jou broek kak, maar dans gaan jy fokken dans op hierdie tune. Soms skelm. Jy kan na Die Antwoord se nuwe tune "I Fink U Freaky" gaan luister hierso. Jy gaan dit tien teen een meer as eenkeer doen tot hulle nuwe album Ten$ion op 7 Februarie release word. Jy kan solank probeer imagine hoe die music video gaan lyk en jy gaan verkeerd wees.

Dit gaan een van die grootste goed in 2012 wees. Vat maar ons woord daarvoor…

yo-bloody

Hierdie post is 151 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,605,331 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – I fink U Freaky