Watkykjy se Kongos interview by Park Acoustics

In Watkykjy Interviews deur griffin1 Eiertjies

Shot aan Shaun wat vir ons die interview op short notice gedoen het terwyl ons in die Kaap gesuip het, deur hoere geklap is ('n storie vir 'n ander dag) en awards gewen het. Foto's deur ons tjommie, Ingrid Pienaar.

Julle kan Kongo's weer later in Januarie uitcheck as hulle weer in Gauteng is. Check gerus hulle tourdates uit op hulle website. Ons sal dan weer met die die ouens opvang en 'n follow-up doen.

kongos1

kongos3

kongos4

griffinWatkykjy se Kongos interview by Park Acoustics

Comments

Gooi Comment