Daar was in 1984 dance floor hit genaamd "Sunglasses at Night" deur Corey Hart. Maybe ken jy die tune. 1984 is 'n fokken lang ruk terug, so niemand sal jou kwalik neem as jy nie die song kan onthou nie. After all, daar was ander tunes in die top 100 soos Footloose, Dancing in The Dark, Van Halen se Jump en Ghostbusters in die Top20 terwyl Corey die Canadian se tune op nommer 36 was.
Nevertheless het so paar van SA se artists die tune revive en hom sopas release. Die SA artists wat aan die colab deelgeneem het is: JR, Die Heuwels Fantasties, Locnville, Van Coke Kartel, aKING en Thieve. Die nuwe track is 'n crossover tussen rock, rap en electronic en klink na 'n lekker somerparty track.
Gee hom bietjie 'n luister:
As jy hom smaak, kan jy hom hierso verniet download
Hieronder is ook sommer 'n video waar ons local muso's praat oor hulle colaboration.
Watkykjy staan op 3,056,647 post views in totaal sedert 1 November, 2019.