Dis Krismis. Tyd vir persente, jouself in jou moer in te oorvreet sodat jy jou broek se boonste knoop moet losmaak en tyd om jouself aan drank te vergryp omdat dit een van die langste lang naweke van die jaar is.
Hoe lyk jou persente? Het jy iets befok gekry of het jou familie jou afgeskeep? Ons gaan vier Watkykertjies met kak persente uithelp met iets beter as sokkies.
As jy 'n kak persent gekry het, neem 'n foto daarvan en stuur dit vir ons tesame met watse CD jy sal verkies. Natuurlik het ons net een van elke copy om weg te gee, so ons sal die beste foto kies vir elk van die CD's. Ons sal die kompetisie run tot hier aan die einde van die eerste week in Januarie
Ons het vier CD's om weg te gee:
1 x Nirvana Nevermind limited special edition double CD
1 x Jack Parow "Eksie ou" CD (dis sy nuwe een)
1 x Van Coke Kartel "Wie's Bang" CD (hulle nuwe een)
1 x Lulu double CD (Metallica & Lou Reed)
O ja fok, amper vergeet ons. Kersfees gaan oor tiete ook. Hier is vir julle so paar warm bokkies.
Merry fokken Krismis, bitches!
Watkykjy staan op 1,190,989 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Ag our Krismis Vader – Hoekom bring jy nie maar toe die girls na my huis toe vir Kersfees in plaas van die sokkies en die fokken onnas nie???
Ooooh jirre dis fokken pragtage stêkkies daai !!!!!!!!!!!
Dankie fokken dankie baie !!!!!!!!!!!!!
So-ja. DDD
en toe word my gebede verhoor
Fok die persente. Ek soek vir kersvader.
Jar …
Is karla spice nie n ou nie?
Dankie for the eye candy, dont mind the cane!
gaan niemand nou bevestig of dit so is of nie so is nie?