Ahoy giff
Nog enetjie vir die site, al die pad van die myne in mpumalanga pappa – drive it like its stolen!
Peace,
Makmuis
'n Prezzie vir jou. Hehe. Droom en doen ouens, droom en doen.
Kuberskyf
Pub in voortrekker weg
Rob
Hey Griff,
Toyota fok nie rond nie. Hulle worry nie oor cab and a half en sulke goed nie – nee, hulle maak die bak x4. Jislaaik, daai enjin moet moerse sterk wees. O, wag… ok die ou het net heel cool gepark…
Cheers,
Stoffie
Sign by Spar
Groete,
Willi
Kyk hoe tow die cop 'n fokken taxi.
Rouan
My wife’s car guard “wat mooi ge kyk na die kar” getting in to the Christmas spirit in Somerset West.
Regards
JJ Wessels
Hi Griff
Ek het hierdie in Tzaneen gesien.
Ryan Garrett
Hi Griffin
Ek soek nou die dag 'n adres naby die Kasteel in die Kaap en kry toe hierdie prentjie op Google Streetview. Ek hoop nie potensiële besoekers aan die Kaap dink hierdie koerant opskrif is waar vir alle kapenaars nie..
Pierre
Drunk winkel
kief,
Sidney
Moenie speelgoed by crazy store centurion koop nie… Hulle gaan die kinners verkeerd leer spel
Mr Du Toit
Hi griffin. Groete hier uit engeland. Ek het vanoggend die lekker sop in die local supermark gesien. Deel maar die kiekie met die ouens op jou site.
Warren
Good Year Grand Prix Tyres.
Ryan
Watkykjy staan op 3,090,605 post views in totaal sedert 1 November, 2019.