Hi Griffin,
Hierdie foto is in 'n klient se fabriek geneem, obviously het hulle issues met mense wat die plug uitplug .. Ons het nou nie te lank rondgehang nie, aangesien die ou wat dit geskryf het miskien nog daar wegkruip ..
Cheers
Q
Hi Griff. Hier is een vir die Zefspotters. Op die R300 hinkepink eerder as super vinnig oppad om sy fix in Michelsplain te loop haal.
Safe
langhans
Hi Griff,
'n Juweel wat ek raakgeloop het in die Oos-Kaap..
Onelove
Eric
Ek werk in Baghdad en hier kry ons allerhande kak TV kanale..maar die ergste is hoe hulle soms die goed verkeerd spel. As hulle 'n fliek wys dan wys hulle altyd die naam van die fliek bo aan die skerm.
Ek het vandag 'n fliek gesien en ek sweer hule het die naam verkeerd gespel want ek het my in my moer gelag toe ek dit lees.
Hugo
Check wat my tjom vandag sien op die N3 baby gillooly's interchange
Braam
Soos gesien op die oos-rand, mooi hand geverf!
Chris
Watkykjy staan op 3,074,331 post views in totaal sedert 1 November, 2019.