My kollega, Frikkie het hierdie een vir ons gekry.
Christo
Muff69?
More Griff
Dalk was die kak al op jou site ook, as dit was sorry, fokken sorry
Groete
Raymond
By Gautrein Hatfield geneem – daar moet mos hoere in Pretoria wees, hulle het mos 'n skool!
Cheers
Jan
Hierdie post is 775 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,212,965 post views in totaal sedert 1 November, 2019.












