Kim Jong Il van Noord Korea het ge-peg. Hierdie video som sy hele lewe op. Dit kom van Team America – World Police af en is deur die ouens van South Park gedoen. As jy dit nog nie gesien het nie, maak 'n plan…
Hierdie post is 135 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,883 post views in totaal sedert 1 November, 2019.