Ons doen jou gou een solid voor die jaar eindig. Ons gee jou so 15 minute headstart om The Final Countdown reg te kry op jou foon in case die plek waar jy nou rol dit nie gaan jol nie, of die DJ dalk te fucked is. Of maybe sit jy reeds op die vortex met spuities en jy gaan nie uitkom voor die klok 12 slaan nie.
Hoop jy is fokken dronk. Happy new year!
Hierdie post is 81 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,954 post views in totaal sedert 1 November, 2019.