Ons duik vir die laaste keer in 2011. Ons sal wel weer vinnig kom inloer oor die naweek om darem vir 2011 te tune om te fokof ook. Vir eers moet jy nou dadelik jou desk by die werk verlaat (as jy een van daai konte is wat by die werk moet sit), jou baas 'n toffie gooi en soos Michael Jackson maak en die fok by die graft wegkom.
Gaan drink 'n koue een…
Hierdie post is 648 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,125,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.