Die Antwoord se nuwe album, TEN$ION word 7 Februarie oorsee release en sal vanaf Vrydag 10 Februarie in Suid-Afrika beskikbaar wees. Die album word deur Die Antwoord se eie record company, Zef Recordz release in samewaertking met 'n Japanese speelgoed company, Good Smile, want face it – Japan is net so fokken freaky en weird soos Die Antwoord.
Hulle het ook 'n befokte music video geskiet vir een van hulle nuwe tracks waarvoor hulle 'n kakhuis vol van hulle eie geld betaal het. Ons was heeltyd by die shoot gewees en dis probably die beste en duurste music videos wat nog in SA geskiet is. Nice om te sien hoe mens iets fokken oordentlik en op die regte manier doen. Heavy fokken pro. Die video is tans in post-production en ongelukkig gaan ons julle nie verder daarvan vertel nie. Julle moet maar wag tot dit uitkom. Ons sal hom hier kom gooi ook. Jy gaan jou poes aflag.
Hulle sal ook vanaf Februatie in die overseas gaan toer met hulle nuwe album. Check Die Antwoord se revamped site uit vir datums.
Hier is die nuwe album se cover en tracklisting:
TEN$ION:
01 Never Le Nkemise 1
02 I Fink U Freeky
03 Pielie (Skit)
04 Hey Sexy
05 Fatty Boom Boom
06 Zefside Zol (Interlude)
07 So What?
08 Uncle Jimmy (Skit)
09 Baby's on Fire
10 U Make a Ninja Wanna F**k
11 Fok Julle Naaiers
12 DJ Hi-Tek Rulez
13 Never Le Nkemise 2
Die Antwoord speel ook vanaand hulle enigste SA gig by Fez in Kaapstad saam met The Wedding DJs en DJ Slaptjip & The Sexy Boyz (Yo-Landi se gommie tjommies van Fietas)
Ons het reeds 5 tickets weggegee vir die event. Ons doen gereeld hierdie tipe van ding op Twitter wanneer ons die nie hier op Watkykjy doen nie, so volg Chopper en griffin as julle lus is.
Watkykjy staan op 3,102,317 post views in totaal sedert 1 November, 2019.