Hierdie is right up there saam met "Who Killed Captain Alex" van Uganda.
De Wet du Toit wil fokken graag Hollywood se volgende Tarzan wees en het 'n video gemaak vir die doel. As hy gelukkig is, verg die rol van Tarzan net aapgeluide en so min dialoog as moontlik, want fok weet, die ou praat so vinnig soos iemand van Randburg of Vereenigning af alhoewel hy van die Outeniekwaberge af is. Die Outeniekwaberge moet dan seker soos Vereeniging wees.
Net met 'n berg of iets.
Hierdie post is 162 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,049,136 post views in totaal sedert 1 November, 2019.